Loading...
Fasiliteite | Amenities
Wildbesigtiging

Wildbesigtigings toere deur die resservaat kan gereël word. Koste: R500.00 per toer, maksimum 10 persone.

Kanimo Piekniek mandjie

Southappie bord met vinger happies, Koeldrank van u keuse of gebottelde water. Koste: R65.00 per persoon. Ekstra verversings kan additioneel bygesit word.

Kanimo Kroeg

Ons het ‘n vol gelisensieërde kroeg, geen drank word van buite af toegelaat by die reservaat nie. Daar is ‘n pool tafel asook ‘n GROOT TV, met DSTV vir sport ens.

Swembad

Sommige mense beskryf dit eerder as ‘n “splash pool”, alhoewel klein is dit redelik diep. Geen kinders word sonder toesig naby of in die swembad toegelaat nie. Swemhandoeke word nie voorsien nie, bring asseblief u eie swemhandoeke.

Jag geleenthede
April – Julie

Lodge:

Maksimum 18 Persone
Braai fasiliteite beskikbaar
Bykosse en ander etes voorsien deur die restaurant
Gelisensieërde kroeg, Geen drank toegelaat van buite die Lodge nie

Boskamp:

Maksimum 8 Persone
Selfsorg
Sonkrag
Gas – Stoof & geiser
Toilet, stort en opwas plek
Standaard Yskas met vrieskas

Game viewing

Gamedrives throuhg the reserve can be arranged. Cost: R500.00 per gamedrive, maximum 10 persons

Kanimo Picnic basket

Savoury platter with a veriety of finger foods, Cooldrink of choice or bottled water. Cost: R65.00 per person. Ekstra beverages can be added additionally.

Kanimo Bar

We have a fully licenced bar, no alcohol is allowed from outside the reserve. The bar has a pooltable aswel as a bigscreen TV, with DSTV for sports fans.

Swimming pool

Can be more accuratly decribed as a splash pool. Although small, it is quite deep. No children is allowed neer or in the pool without adult supervision. Swimming towels is not provided, please make sure to bring your own.

Hunting

April – July

Lodge:

Maximum 18 Persons
• Braai fasilities availible
• Side dishes and other meals provided by the restaurant.
• Licenced bar, no alcohol allowed from outside the lodge

Boskamp:

Maximum 8 Persons
• Selfcatering
• Solar electricity
• Gas – Stove & geizer
• Toilet, shower & scullery
• Standard Fridge with freezer

Besprekings | Bookings
Kontak ons gerus:

Kontak persoon: Karin Diedericks
Sel nr: 082 677 0693
E-pos: info@kanimo.co.za

Voorsien asb die volgende inligting:
• Kontak besonderhede.
• Aantal persone (hoeveel volwassenes, hoeveel kinders en hul ouderdom.
• Besprekings datums en aantal nagte.
• Ontbyt, middagetes en aandetes moet ook vooraf bespreek word.

Please contact us:

Contact person: Karin Diedericks
Cell nr: 082 677 0693
Email: info@kanimo.co.za

Please provide the following information:
• Contact details.
• Number of persons (Number of adults, number of children and ages.
• Booking dates, total of nights.
• Breakfast, lunch and dinner should be booked in advance.

KANIMO

Asemrowende sonsondergange en regte goeie ou tradisionele boere-gasvryheid | Breathtaking sunsets and good old traditional boere hospitality

Follow Us
Contact Us

Kanimo Natuurreservat | Nature reserve, Vrystaat | Free State, RSA

+27 (0)82 677 0693

info@kanimo.co.za

Copyright © kanimo.co.za. All Rights Reserved.

Design and Development by Boland Info Tech (073 654 1501)

Template by HTML Codex